
Kleinkinders...

Die foto hierbo het in die Cape Times verskyn onder die opskrif: Helping Hand: Despite their differences, President Mandela and outgoing Defense Force Chief: General Georg Meiring, led the procession down the steps of City Hall

Gesinsfoto...

Die rustige oorgang van die Ou- na die Nuwe Suid-Afrika bly vandag nog een van God se wonderwerke

Generaal Georg Meiring - Die Nuwe Suid-Afrika se eerste Vier-ster Generaal